

2 Rigting Sorteer Swaaihek
Sorteerder
Die Algar 2 Rigting Sorteer Swaaihek is 'n innovernede oplossing om jou diere te klas met die dat dit 'n ingeboude stop hek ook het.\nDie ontwerp van die produk is daarop gefokus om so spoedig as moontlik te kan klas sonder om onderbreuking te veroorsaak vir die skape warmee dit dus minder stresvol is op die vee. \nDie hek kan maklik aan <91>n gang of kraal tralies vasgemaak word met penne, wat dit maklik verskuifbaar en mobiel maak
Livestock kraal gatesSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General