

4M Mobiele Skaap Laaibank
Laaibank
Die 4m Mobiele Laaibank is ideaal vir boere wat hulle diere in die veld oplaai \nDie produk het 'n laaihoogte van 0.5m tot 1.6m Die produk kom standaard sonder 'n spaarwiel maar 'n addisionele een kan by bestel word\n Die loopkante kan gebruik word om kraalpanele, weegkrat ens op te laai wat dus dit meerdoelig maak as `n mobiele skaap kraal. \nDie Laaibank is ook gebou met `n ho? spoed as.
Livestock loading rampsSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General
- Specifications
- Die produk het 'n laaihoogte van 0.5m tot 1.6m