


Baal Afroller
Baal Afroller
Rol jou bale hidrolies af sodat elke bees vreet spasie het en nie met mekaar hoef te veg vir 'n happie kos nie. Jy benodig slegs 'n 60KW trekker met 2 hidroliese punte. Ons gebruik ook die Baal afroller om slegte weidingskolle soos tambokiegras en slangbos uit te roei, deur vir die beeste die bale op die slegte kolle af te rol, sodoende trap hulle die indringerplante dood.
Forage and hay balers