

Bees Back Stop
Drukgang
Die produk word bo aan <91>n gang gemonteer en keer diere om agteruit te beweeg in die gang Die bees beweeg onder deur die arm wat dan platval agter die dier, en verseker dat hulle nie kan retereer nie Die arm kan verstel word om grootter of kleiner diere deur te laat
Kraal fencing and gatesSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General