Products

Bees Kraal Hek Panele
Bees Kraal Hek Panele 2
Algar
Algar

Bees Kraal Hek Panele

Krale

Die Panele word maklik ingehaak by kraal panele en gee <91>n lekker deurloop soos nodig vir die diere om deur te gaan Die Panele wat met <91>n raam verskaf word is 2m hoog en 3m wyd Die hekke kom in drie reekse naamlik SD : Gebou uit 2mm wanddikte ronde pyp LD : Gebou uit 2mm wanddikte vierkantige pyp HD : Gebou uit 3mm wanddikte vierkantige pyp

Livestock kraal gates

Specifications

General Type
Livestock Equipment General