

Bees Nekklamp
Klampe
SD Nekklamp, dit is die mark verwante Klamp. Hierdie Item is ook beskikbaar in die HD Reeks, Dit is `n H klamp wat beteken hy maak die volle wydte van 750mm van die drukgang oop. Hierdie Klamp byt vas waar okal jy stop en daar is nie spesifieke punte soos met ratte waar jy moet stop nie.
Cattle handling clampsSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General