

Bees Standaard Weegkrat
Kratte
Gewone grootvee weegkrat met twee skuifhekke. Die weegbalke word onderaan gemonteer. Al die items is geverf met roeswerende onderlaag en UV bestande bolaag en kan gegalvaniseer word in plaas van verf.
Livestock weighing scales