Products

Bees Verstelbare Weegkrat
Bees Verstelbare Weegkrat 2
Algar
Algar

Bees Verstelbare Weegkrat

Kratte

Die verstelbare weegkrat is uniek deurdat die krat binne vernou van 750 mm wyd na 350 mm sodat die kallers nie omdraai nie.\nDie weegbalke word bo gemonteer uit die mis en water uit.\nDie stelsel is ideaal om met n leser gepaar te gaan, sodat mens dadelik elke bees se gewig op n stelsel kan laai.\nIdaal vir presiiebestuur van stoetkudde en voerkraaldiere gewigte.

Livestock weighing scales

Specifications

General Type
Livestock Equipment General
Additional Information
Die stelsel is ook beskikbaar in LD of HD
Specifications
Krat is 2.5 m lank en 2 m hoog binne.