Products

Draadspanner
Myburg Toerusting
Myburg Toerusting

Draadspanner

Fencing

Nou kan jy 4 lyne doringdraad of staaldraad op 'n slag afrol om die draadspan proses te vergemaklik. Rol 4 rolle doringdraad gelyktydig af. Maak draadspan baie makliker. Op die Draadspanner is daar <91>n rat meganisme waarmee jy die drade stywer kan span.

Barbed wire fencing

Specifications

General Type
Infrastructure Fencing Equipment