Products

GREAT PLAINS Disc harrow (7336DH)
Great Plains
Great Plains

GREAT PLAINS Disc harrow (7336DH)

7000 DH

Op grond van boere se aanvraag na konvensionele grondbewerkingstoerusting van die hoogste gehalte, het Great Plains die nuwe,\nverbeterde 7000-reeks Disk Harrow (skotteleg) ontwikkel.\nNa deeglike toetse oor verskeie bewerkingseisoene, is die nuwe\n7000-reeks skotteleg nou gereed om stof in mededingers se o<eb> te\nskop.\nDie betroubaarheid en werkverrigting wat boere van Great Plains\ngewoond geraak het, is kenmerkend van die Disk Harrow. Sy\ndubbele kontra-skottelgroeprangskikking is een van die mees\ndoeltreff ende maniere om onkruid uit te roei en terselfdertyd\nongelyke lande gelyk te maak.\nBoere is ook opgewonde oor die tyd en geld wat die 7000-reeks\nskotteleg kan bespaar met sy onderhouvry skarnierpunte en laers,\nwat meebring dat die Disk Harrow kan aanhou werk terwyl ander\ntot stilstand moet kom vir smering.

Disc harrows

Specifications

Kw Required Min
185
Hitch Type
Trailed
Weight Kg
9500
Number Of Discs
102|122
Length M
-
Height M
-
Engine Kw Requirement
-
Gauge Wheels
-
Row Width Mm
-
Tillage Type
Tillage Tandem Disc Harrows
Shank Depth Mm
-
Cultivating Wheel Diameter Mm
-
Cultivating Wheel Spacing Mm
-
Tyne Construction
-
Number Of Tines
-
Tine Diameter Mm
-
Cultivation Mechanism
-
Furrow Width Mm
-
Reversible
-
Speed Max Road Km
-
Number Of Blades
-
Kw Required Per Shank Min
-
Number Of Shanks
-
Shank Spacing Mm
-
Trip Action Mechanism
-
Transport Width M
5500