

GREAT PLAINS TURBOMAX (3000TM)
TURBOMAX
Die Turbo-Max voer ware vertikale bewerking tot nuwe hoogtes. Die vermo<eb> om <91>n onge<eb>wenaarde saadbed te vorm deur meer aggressiewe gelykmaking van die grond, verbeterde opsny van plantreste en onoortrefl ike restebedekking terwyl daar voortgegaan word om op die vertikale vlak te werk, maak Turbo-Max waarlik uniek in die bedryf. Turbo-Max bied die perfekte bewerking van lande wat ongelyk is weens spuit-, stroper- of tapkarspore, en verminder winderosie deur beter restebedekking. Met sy kouterspasi<eb>ring van 19 cm en koutergroephoeke wat hidroulies van 0 tot 6 grade verstel kan word, bied Turbo-Max al die voordele van ware vertikale bewerking met net een werktuig.
Vertical tillage equipment