


HR Hulpgids
HR Help
"HumanRx is 'n HR-konsultasiemaatskappy wat HR-oplossings bied om aan individuele kli<eb>nte se behoeftes te voldoen. Omdat boere nie die ondersteuning van <91>n HR-span het soos korporatiewe maatskappye nie, en daarom nie altyd vertroud is met die moets en moenies van die wetgewing nie, is dit ons doel om hulle te bemagtig met 'n arbeidsverhouding-gereedskapstel, wat al die nodige inligting bevat om hulle te ondersteun en beskerm teen: 1. lang uitgerekte CCMA-verrigtinge, 2. duur prokureursfooie, en 3. vereffeningskostes vir werknemers."
HR management consultingSpecifications
- General Type
- Farm Services