Products

Lyf-en-Nekklamp
Lyf-en-Nekklamp 2
Algar
Algar

Lyf-en-Nekklamp

Klampe

Die lyfklamp is gemaklik om mee te werk en is baie veilig vir die boer as ook die diere. Die lyfklamp is meestal gebou met 50mm vierkantige pyp. Daar is 11 toegangshekke op die lyfklamp om al die nodige funksies te verrig wanneer jy beeste werk. Die nekklamp maak van bo tot onder heeltemal tot 750mm oop en die lyfklamp vernou tot op 300mm. Die nekklamp en lyfklamp se handvatsels kan skuif op die balke <96> dit beteken die boer kan die skuifhek, lyfklamp en nekklamp alleen oop en toe maak as hy sou wou.

Cattle handling clamps

Specifications

General Type
Livestock Equipment General
Additional Information
Die Lyf-en-neklamp is ook beskikbaar is die LD reeks.