

Mobiele Kraal Eenheid
Krale
Die bees mobiele eenheid sluit in <91>n nekklamp, 6m drukgang, skuifhek en 10 kraal panele. Al die pas dan op die mobiele laaibank. Die mobiele laaibank vir beeste kan gemaklik agter <91>n trekker of bakkie gesleep word. Die laaibank se laaihoogte verstel tussen 0.6m en 1.4m hoog. Die laaibank word met <91>n ho<eb>spoed as gebou, addisioneel kan die laaibank padwaardig geregistreer word.
Mobile livestock kraal