
MOLATEK FOSBLOCK
MOLATEK FOSBLOK
Molatek Fosblock, a weather-resistant block, is formulated to provide sufficient phosphate and trace mineral supplements to ruminants on green, growing pastures. Sufficient phosphate and trace mineral supplementation ensures high animal performance and profitability.
Animal supplements and mineralsSpecifications
- Description Afr
- Molatek Fosblock is ’n wetenskaplik geformuleerde, klaargemengde fosfaatlek. Dit is ’n ideaal-gebalanseerde, hoogs opneembare fosfaataanvulling wat behalwe fosfaat ook in die dier se daaglikse spoormineraalbehoeftes voorsien. Dit bevat 5% fosfaat asook die sewe noodsaaklike spoorminerale. Daarbenewens bevat die aanvulling 10% ruproteïen (RP) om die nodige RP aan die dier te verskaf, sou die weiding-RP laer as 8% daal, soos wat tydens ’n midsomerdroogte kan gebeur.