Products

MOLATEK FOSLICK

MOLATEK FOSLICK

MOLATEK FOSLEK

Molatek Foslick is a scientifically formulated, ready-mixed phosphate lick. Ideally balanced and highly absorbable phosphate supplement, it not only provides phosphate but the animal’s daily trace mineral needs as well. It contains 5% phosphate as well as the seven essential trace minerals. The supplement also contains 10% crude protein (CP) ensuring the animal receives the necessary CP requirement should the levels in the pasture drop below 8% CP, as can happen during a mid-summer drought.

Animal supplements and minerals

Specifications

Description Afr
Molatek Foslek is ’n wetenskaplik geformuleerde, klaargemengde fosfaatlek. Dit is ’n ideaal-gebalanseerde, hoogs opneembare fosfaataanvulling wat behalwe fosfaat ook in die dier se daaglikse spoormineraalbehoeftes voorsien. Dit bevat 5% fosfaat asook die sewe noodsaaklike spoorminerale. Daarbenewens bevat die aanvulling 10% ruproteïen (RP) om die nodige RP aan die dier te verskaf, sou die weiding-RP laer as 8% daal, soos wat tydens ’n midsomerdroogte kan gebeur.