Products

MOLATEK WENLEK 50

MOLATEK WENLEK 50

Molatek Wenlek 50 is a high-protein, ready-mixed winter lick for cattle containing 1% phosphate. It is formulated to ensure the correct intakes o n low quality pasture and is especially suited to cattle grazing on sour veld. This winter lick supplements protein, specifically rumen degradable protein (RDP), macro minerals and trace minerals that are lacking in winter veld. It is not recommended for use in sheep.

Animal supplements and minerals

Specifications

Description Afr
Molatek Wenlek 50 is ’n hoëproteïen, klaargemengde winterlek vir beeste met 1% fosfaat. Dit is spesifiek geformuleer om korrekte innames op swak gehalte weiding te verseker. Dit is veral geskik vir beeste wat op suurveld wei. Hierdie winterlek het spesifiek ten doel om proteïen, veral rumendegradeerbare proteïen (RDP), makrominerale en spoorminerale waarvan daar tekorte op winterveld voorkom, aan te vul. Dit word nie vir skape aanbeveel nie.