Products

NviroTek
Senwes
Senwes

NviroTek

NviroTek Laboratoriums is 'n onafhanklike en geakkrediteerde toetslaboratoriumgroep, met 'n sterk geografiese teenwoordigheid in die Suider-Afrikaanse gebied. Ons analitiese fokusareas sluit in chemie, mikrobiologie, higine-monitoring, chromatografie en biologiese ontledings. Ons brei voortdurend ons dienste uit om sekerheid vir ons klante te verseker, terwyl ons spesiale versoeke akkommodeer wanneer dit vereis word.

Soil nutrient analysis

Specifications

General Type
General Product