Products

Rolsif Enkeldrom / Roll Sieve Single
Van Zyl Staalwerke
Van Zyl Staalwerke

Rolsif Enkeldrom / Roll Sieve Single

Grain Handling Equipment

Inlighting: Voldoende trekker: 70kw aandrywing vanaf trekker | PTO af, Ideale spoed is net bo luier (idle), Massabak vat 2/3 to toevoer na sif word met sluis beheer, awegaar se uitgooihoogte: 4m, 2x Wiele met 11L/R15-bande, Screening word langs die kant van die sif deur twee sluise in 50kg sakke uitgesakKapasiteitwerking: Mielies: 30-40t, Soja: 20-30t, Sonneblom: 10-15t Opsioneel: Elektriese omskakeling kan gedoen wordSiwwe: Mieliesiwwe: 4.75mm+6.35mm Agter = 25mm, Sojasiwwe: 4mm+4mm Agter = 8mm, Koringsiwwe: 2x Slotgatsiwwe van 1.8mm x 12.7mm Agter = 25mm, Sonneblomsiwwe: 3.15mm + 3.15mm Agter 25mm

Other

Specifications

General Type
Processing Equipment