

Skaap 3 Rigting Sorteer Hek
Sorteerder
Die eenheid is ideaal om jou skape te klas en kan gemaklik aan ons gange pas.\nDie produk word uit staal gemaak met n 2 mm wanddikte.
Livestock kraal gatesSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General
- Additional Information
- Die opsie is daar om die eenheid geverf of gegalfiniseerd te koop.