Products

Skaap Hibriede Krat
Skaap Hibriede Krat 2
Algar
Algar

Skaap Hibriede Krat

Kratte

Hierdie hok gee die boer die opsie om te skandeer, om te weeg, om die skaap vas te klamp en kan ook gebruik word om te klas.\nDie krat sal op 600mm weeg balke pas en werk as <91>n weegkrat asook <91>n klamp krat.\nDie binne-klamp kan verstel of heeltemal uit die krat gehaal word, hierdie gee die boer dan die opsie om die krat te gebruik vir klas doeleindes. Daar is drie hekke wat toelaat dat die skaap regs, links of reguit uit die krat beweeg.

Livestock handling crates

Specifications

General Type
Livestock Equipment General