

Skaap-Kantelaar | Sheep Tilt
Tilt
Die skaapkantelaar is skuifbaar, gebalanseerd en verminder jou arbeid en koste, want dit maak dit vir die boer moontlik om alleen met sy skape te werk.. Dan is dit maklik vir prosedures soos om die skaap se kloue te snoei of hom te mikskeer. Die kantelaar is effektief ontwerp om van <91>n klein tot <91>n groot skaap te hanteer, en werk ook baie goed vir bokke.
Livestock tilting systemsSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General