


Skaap Verstelbare Drukgang
Drukgang
Die drukgang vernou vanaf 500 mm na 200 mm en keer dat jou Kleiner diere omdraai in die gang. Die drukgang pas dan ook perfek aan die Algar invoer fuik, wat die boer kan gebruik om die verstelbaredrukgang vol te maak. Al ons skaap produkte is gemaal van 2 mm staal.
Cattle handling chutes