

Spread Series
Tiller
Ons Spread reeks bied n koste effektiewe metode vir die saai van dekgewasse en voer, of die uitstrooi van ongedierte beheer middels. Die lae 12v krag verbruik, asook totale gewig van die reeks strooiertjies open 'n wye moontlikheid van monterings geleenthede.
ATV/UTV mounted spreaders