Products

Tapkar 14.5 m
Tapkar 14.5 m 2
Van Zyl Staalwerke
Van Zyl Staalwerke

Tapkar 14.5 m

Grain Handling Equipment

PTO-aangedrewe Voldoende trekker: 80kW Awegaar-uitgooihoogte: 4 000mm Ontlaaivermo: 2t/min Massabak-kapasiteit: 14 500L Massabak-hoogte (van grond): 3 200mm Grondvrye hoogte: 540mm Awegaar-deursnee: 400mm Ratkas 1:1-verhouding @ 540RPM: 45kW Bande: 620/60/R26.5 Radial Dravermo @ 10km/h per band: 9 250kg @ 4bar In ons oogpunt n belangrike sleutel in die vermo van n ontlaaiwa Wielspoor-buitemate: 3 200mm Gewig op trekstang: 10/12%

Grain carts

Specifications

General Type
Fasteners
Specifications
4 Hidroliese punte Awegaar knak hidrolies Inhuis-vervaardigde blok waarin laers gehuisves word wat die gewig van die awegaar dra en dus van die ratkas wegneem om slegs aandrywingsfunksie te verrig Dubbelraam om te hou by robuuste voorkoms en sterkte Standaard-ligtekoppeling en <e2><80><9c>chevron<e2><80><9d> Seil ingesluit