Loading results…
Loading results…
Tagged #agritechnica2025
37 results
Hoe groot is die Agritechnica 2025 ekspo rerig? Die ekspo word gehou op 'n 200 hektaar stuk grond waarvan 100 hektaar onder dak is. Beslis iets wat jy op jou 'bucket list' kan sit vir die toekoms! Met trots geborg deur FarmSlip. #Agritechnica2025 #LandbouEkspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
Agritechnica 2025 stel beslis nie teleur nie! 'n 'all-in-one' masjien wat amper alles kan doen. Hierdie ding lyk soos 'n transformer. Met trots geborg deur FarmSlip. #Agritechnica2025 #Planters #Kunsmis #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
Doen jy gras, lusern of kuilvoer op jou plaas? Carel Steyn vertel vir ons wat alles op Krone se stalletjie aangaan by AgriTechnica. Besoek www.rovic.com vir meer inligting. #Krone #RovicLeers #AgriTechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
Is jy onseker oor watter ry wydtes om te plant? Charl Eloff van Horsch vertel ons meer oor die Maestro 12 TX by Agritechnica 2025. www.terratill.co.za #Horsch #Maestro12TX #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2025
Soek jy iets wat hardegat is en die werk kan doen? Maak seker jy kyk na Kubota. Dennis van der Merwe van Smith Power Equipment vertel ons meer oor alles wat hier by Agritechnica 2025 is asook die nuwe een wat hulle nou gaan na Suid-Afrika toe gaan inbring. www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #Kubota #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2025
Soek jy 'n pivot band, nie net enige een nie, 'n radial een wat enige rigting loop? Timo van der Vyver van Zimmatic vertel ons meer hier by Agritechnica 2025 wat hulle vir jou het. Hulle het letterlik die "wheel" gaan herontwerp! www.lindsay.com/mea/en/dealer/LindsayAfrica/ #Zimmatic #LindsayAfrica #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2025
Is jy opsoek na 'n high-horse power Deutz-Fahr? Moenie verder kyk nie - Smith Power Equipment gaan jou uitsort. David Kelder vertel ons meer oor hulle trekkers en wat hul vir jou bied hier by Agritechnica 2025. www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Wat het CHCNAV alles by Agritechnica 2025? Jaroslaw van CHCNAV vertel ons bietjie meer van hulle nuwe tegnologie www.groveprecision.com #GrovePrecisionSpecialist #CHCNAV #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Hoe verskil die DJI T70 hommeltuig van die T100? Ons vind uit by Agritechnica 2025. Buiten die ander motors, die nozzle sisteem wat aangepas is en 'n 70L tenk is daar nog klomp ander veranderinge ook. Xinwen vertel ons meer. https://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #DJIAgriculture #T70 #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Kunsmis is duur! So wat moet jy doen? Dit probeer presies neersit. Bogballe is al 91 jaar in die "game" en doen net kunsmisstrooiers. Peder Steen Christiansen vertel ons meer oor hulle nuwe presisie-kunsmisstrooier hier by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Bogballe #PresisieKunsmisstrooier #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Zoomlion het 'n stroper met sy tafel by Agritechnica 2025. Dit sal interessant wees om te sien hoe die stroper werk in die land. Met trots geborg deur FarmSlip. #Agritechnica2025 #Zoomlion #Stroper #Trekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
Ligte, plugs, cowlings, modderskerms, sitplekke ... enige komponent wat jy soek is hier by Agritechnica 2025. Of jy nou 'n trekker restoreer en of jy 'n modifikasie wil doen, hier is letterlik alles! Met trots moontlik gemaak deur FarmSlip. #Agritechnica2025 #Komponente #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
Wie is GTS eintlik? Raphael Rosa De Souza vertel ons meer oor die besigheid en ontwerp filosofie van hierdie tafels by Agritechnica 2025. Hulle het ook 'n nuwe een wat oppad is Suid-Afrika toe! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Tafels #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
Hoe lyk die robotics afdeling hier by Agritechnica 2025? Hier is hopeloos te veel speelgoed wat enige boer sal mal maak. Kyk hier! #Agritechnica2025 #Tegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
Hoe lyk TAFE presies en het hulle iets vir jou? R Muralli Krishnan vertel ons meer by Agritechnica 2025. Die tye is rof partykeer so as jy in die mark is, hulle bied al vir 65 jaar die "complete solution" en weet jy is beskermd. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #TAFE #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
Wie is FiMAKS en watter waarde voeg hulle vir die boere toe? Ons hoor by Zied Hachicha op Agritechnica 2025. Of jy nou beeste wil voer, hooi baal of mis strooi, hulle het die implement vir jou. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
Hulle sê gaan groot of gaan huistoe. Hier by AGRITECHNICA 2025 is alles groot as dit kom by landbou! Met trots geborg deur FarmSlip. #Agritechnica2025 #LandbouToerusting #Tegnologie #BoerSlim #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Nov 2025