Loading results…
Loading results…
Tagged #farmslip
45 results
Is jy onseker oor watter pakket die beste sal werk vir jou? Download FarmSlip, toets met 50 slippies, en dan kan jy kies tussen die hoeveelheid kollegas en besigheids profiele wat jy gaan nodig hê. www.farmslip.com #FarmSlip #AgriTech #AI #Slips #Uitgawes #Subscribe #FarmAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Dec 2025
Gaan jy die jaar 'n geskenk vir jouself kry? Kry 'n bakkie braai wanneer jy opteken vir die Full Monty pakket vir 'n jaar, en dan kan jy ook enige plek braai! www.farmslip.com #FarmSlip #AgriTech #AI #Technology #Slippies #BakkieBraai #Slippies #Uitgawes #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
Wat is nuut op FarmSlip? Jy kan nou jou bakkie of trekker laai en 'n trip logboek hou saam jou diesel slippies op FarmSlip! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slips #Diesel #Bakkie #Trekker #AgriTechnology #AI #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Dec 2025
Petrol slippies, saad aankope en al jou ander slippies kan nou veilig gestoor word op FarmSlip! Maak jou admin maklik voor jy op vakansie gaan! P.S. Onthou jy kry 'n bakkie braai indien jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #Uitgawes #Aankope #Petrol #Diesel #AgriTech #Technology #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2025
Dis tyd om dit te verander en FarmSlip te gebruik om al jou slippies veilig te hou voor hulle verdyn! Onthou jy kan 'n bakkie braai kry as jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar! www.farmslip.com #Slippies #FarmSlip #Uitgawes #TripLogbook #Finansies 3Reports #AgriTech #Technology #AI #BakkieBraai #Farmspace #Onspraatboer
21 Nov 2025
Hoe lyk 'n Bakkie Braai en hoe kry jy ook een? Download en subscribe op die Full Monty pakket op FarmSlip vir 'n jaar, dan kan jy ook enige plek gou braai! www.farmslip.com #FarmSlip #BakkieBraai #Slips #Uitgawes #AgriTech #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Nov 2025
FarmSlip 2.0 is hier! Met 'n trip logbook en batebestuurder kan jou nou boek hou van waarheen en hoe vêr jy ry. Download FarmSlip vandag nog! www.farmslip.com #FarmSlip #Slippies #TripLogbook #Uitgawes #Diesel #Agritech #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
'n Straatfees met skaap op die spit? Dit nou jou kans! Blinkbrein Buksies Kleuterskool bied hul straatfees op 23 September aan waar jy die aand kan geniet saam Pieter Moller, en Spoken Two. Kontak Yolandi op 084 306 9894 vir meer inligting! #BlinkbreinBuksiesKleuterskool #Fees #FarmSlip #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2025
OVK is al meer as 100 jaar hier, en met dae soos die Engen Boer vir die toekoms dag wys hulle dat hulle nog 100 jaar hier gaan wees vir boere. Moet nie uitmis op n besigheid wat jou boerdery ondersteun nie! www.ovk.co.za #OVK #BoerVirDieToekomsDag #Engen #FarmSlip #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2025
Het jy 'n stok ou trekker of implement? Bring dit na Laerskool Gerdau se boeredag op 28 Augustus! Kontak Mariè vir meer inligting op 082 576 0974 #FarmSlip #LaerskoolGerdau #Slippies #FarmSlip #OnsPraatBoer
18 Aug 2025
Moenie dat die wind jou slippies weg waai nie! Laat FarmSlip dit vir jou maklik stoor en hou tot jy dit nodig het. www.farmslip.co.za #FarmSlip #slipscan #slipscanner #Farmspace #OnsPraatBoer #BestuurUitgawes #Uitgawes #BoerMaaknPlan #Boerdery #Boer #Plaas
23 Jun 2025
Twyfel jy nog of jy FarmSlip nodig het? Toets die app vandag nog met 20 gratis slippies. www.farmslip.com #FarmSlip #BestuurJouUitgawes #MoenieMetJouAdminBoerNie #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2025
Export or share your reports straight from the app. The best thing of all, is they get a zip folder with images and an excel sheet in with all the information and photos! www.farmslip.com #FarmSlip #Reporting #Tax #Accountants #FarmSpace #onspraatboer
21 May 2025
Moet nie laat slippies jou bakkie oorneem nie! Scan vandag nog jou slippies met Farmslip. www.farmslip.com #Farmslip #BestuurJouUitgawes #Farmspace #OnsPraatBoer
10 May 2025
Kry Farmslip maklik en vinnig deur die Nampo App! www.farmslip.com #Farmslip #BestuurJouUitgawes #Farmspace #OnsPraatBoer
10 May 2025
Staan die kans om 'n jaar se subskripsie te wen op FarmSlip! Besoek ons by Nampo en kom skryf in! www.farmslip.com #Farmslip #BestuurJouUitgawes #Farmspace #OnsPraatBoer
08 May 2025
Don't let admin become a headache, let Farmslip do all the hard work for you! Snap a picture and upload it onto the app. www.farmslip.com #Farmslip #Uitgawes #Farmspace #OnsPraatBoer
06 May 2025
Het jy nog genoeg moed? Kom kry moed saam Mandi Baard, Sjef Tiaan, Jak de Priester en Antonette Pienaar die Vrydag van Nampo 2025. Vind die vrouetent lang die Shell gebou. Met trost geborg deur Alpha Insure! https://download.nampoapp.co.za/ #NampoVrouetent #Nampo2025 #FarmSlip #Farmspace #OnsPraatBoer #ScaniaSouthAfrica #SwartlandWinery #M4EventsAndPromotions #AFGRI #GLeventsSouthAfrica
04 May 2025
Kom beleef die vreugde van klein dingetjies saam met Lindie Strydom, Sjef Tiaan, Jak de Priester en Antoinette Pienaar by die Nampo Vrouetent. Vind die vrouetent lang die Shell gebou. Met trost geborg deur Alpha Insure! https://download.nampoapp.co.za/ #NampoVrouetent #Nampo2025 #FarmSlip #Farmspace #OnsPraatBoer #ScaniaSouthAfrica #SwartlandWinery #M4EventsAndPromotions #AFGRI #GLeventsSouthAfrica
03 May 2025
Droom jy oor wat jy nog alles kan doen? Dames, wees deel van die gesprek met Liesel Krause-Wiid by die Nampo vrouetent Vind die vrouetent lang die Shell gebou. Met trost geborg deur Alpha Insure! https://download.nampoapp.co.za/ #NampoVrouetent #Nampo2025 #FarmSlip #Farmspace #OnsPraatBoer #ScaniaSouthAfrica #SwartlandWinery #M4Events&Promotions #AFGRI #GLeventsSouthAfrica
02 May 2025