Loading results…
Loading results…
Tagged #kingpriceagri
124 results
King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023 - McHale F5400/F5500. Dawie Britz vertel ons oor sy ervaring met die McHale balers. www.balerchallenge.co.za #farmspace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Jupidex #F5000series
24 Jan 2023
King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023 - New Holland Roll Baler 125. Jaco van Rovic New Holland Agriculture vat my deur die baler wat verlede jaar uit gestaan het in sy klas. www.balerchallenge.co.za #farmspace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #NewHolland #RollBaler125
23 Jan 2023
King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023 - McHale V6-750. Davel van Jupidex vat ons deur die McHale V6-750 baler se bell's en whistles. www.balerchallenge.co.za #farmspace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Jupidex #mchale
23 Jan 2023
Kuhn FB 3130 op die King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023. Hoor hoekom is die baler nog elke jaar in die mix. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #KingPriceAgri #Valtrac #KuhnBalers #onspraatboer
22 Jan 2023
King Price Baler Challenge 1 Feb 2023 - Krone Comprima F125. Mike vertel ons meer van hierdie baler en waar sy sterkpunte is. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Krone #rovicleers
21 Jan 2023
King Price Baler Challenge 1 Feb 2023 - Case IH RB545. Daniel vertel ons meer van hierdie baler en waar sy sterkpunte is. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer
20 Jan 2023
Ons maak hierdie jaar weer so. Die King Price Baler Challenge 2023 op 1 Feb 2023. Moet dit nie mis nie! www.balerchallenge.co.za #KingPriceBalerChallenge2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #OnsPraatBaler #KingPriceAgri
28 Dec 2022
Hannes Bruwer vertel my meer van sy ervaring met King Price die afgelope twee seisoene. https://www.kingprice.co.za/agri-insurance/Index/ #KingPriceInsurance #KingPriceAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2022
Blackie en Eugene is makelaars wat onlangs by King Price Agri aangesluit het. Hoekom? https://www.kingprice.co.za/agri-insurance/Index/ #KingPriceInsurance #KingPriceAgri #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
Dormer Nasionale Veiling 2022 regstreeks vanaf Bloemfontein #DormerNasionalAuction #kingpriceagri #farmspace #onspraatboer
05 Sept 2022
Ian Grobbelaar ons afslaer vir die Dormer Nasionale veiling, gee sy opinie oor die aanbieding. #DormerNationaleVeiling #kingpriceagri #farmspace #onspraatboer
05 Sept 2022
Eduard Prinsloo van Heuningkrans Dormers gesels met ons oor die 2022 Dormer Nasionale. #DormerNasionalAuction #kingpriceagri #farmspace #onspraatboer
05 Sept 2022
Lodie van Reenen van Nova Barletta Dormers gesels met ons hier kort voor die veiling. #DormerNationalAuction #KingPriceAgri #farmspace #onspraatboer
05 Sept 2022
Johannes van Remkuil Dormers spog met die jaar se duurste ooi en die nuwe nasionale rekord. Ek gesels met Johannes oor die ooi en met Marius van Hatari Dormers oor wat die ooi goed genoeg maak. #DormerNationaleVeiling #kingpriceagri #farmspace #onspraatboer
03 Sept 2022
Nou ja. Kyk maar die video. Al wat ek wil sê is baie dankie aan King Price Insurance en Human Auto Ford wat ons baie mooi gehelp het. #FordsKannieSwemNie #KingPriceAgri #HumanAuto
06 Jun 2022
Excelsior Somergraan Studiegroep se SomerOesdag by Excelsior, 27 April 2022. Moet dit nie misloop nie. Dit is altyd ongelooflik lekker en insiggewend! Met trots geborg deur Husqvarna en King Price Agri. #ExcelsiorBoeredag #Husqvarna #KingPriceAgri #FarmSpace
21 Apr 2022
Ons gesels met Francois Coetzee van Hartbeesfontein Landbouvereniging oor die Graan Boeredag wat hulle op 16 Februarie 2022 aangebied het, wie hulle is, wat hulle doen en hoe hulle veiligheid in hulle gemeenskap implementeer. Dankie vir King Price Agri wat hierdie video moontlik gemaak het. #HartbeesfonteinLandbouvereniging #GraanBoeredag #KingPriceAgri #FarmSpace
04 Mar 2022
Meer as R18m se botte sover! Hoe lyk dinge die eerste aand van Kwaliteit Trekker En Implement Veiling Sonder Grense 2022? www.meerkatonline.co.za. #FarmSpace #MeerkatOnline #AuctionFinance #KingPriceAgri
24 Feb 2022
Dit is altyd maklik om premies te vat, maar wat as hierdie gebeur? Rouan vertel ons van sy ervaring met King Price Agri. https://www.kingprice.co.za/agri-insurance/Index/ #KingPriceAgri #PayAsYouFarm #FarmSpace
06 Dec 2021