Loading results…
Loading results…
Tagged #kuhn
37 results
Kyk hierdie kombinasie! Van 4 bewerkings na 1. Kuhn KragEg met Arigo Fynsaad Planter Kombinasie. www.rovicleers.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #RovicLeers #KuhnPowerHarrow #Arigo #Kuhn
27 Jun 2023
Kuhn FB 3130 is die wenner van die King Price Baler Challenge 2023 - Fixed Chamber. JP van Valtrac South Africa verduidelik vir Marco hoe hulle dit gemaak het. www.balerchallenge.co.za #Kuhn #Valtrac #kingpricebalerchallenge2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2023
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
Reën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023. www.balerchallenge.co.za #KingPriceAgri #FarmSpace #MasseyFerguson #Krone #Kuhn #McHale #Vermeer #CaseIH #NewHolland #Claas #OnsPraatBoer
29 Jan 2023
Wat het Rovic Leers alles op Balfour Hooidag 2023? Willie wys my al hulle hooitoerusting. As jy wil hooimaak, dan weet jy wie om te bel! www.rovicleers.co.za #farmspace RovicLeers #Kuhn #Krone #Samurai7 #Cicoria #Quicke #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2023
Kuhn Stronger 4000 spuit by Valtrac South Africa op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3yEN36z #Valtrac #Kuhn #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
Valtrac South Africa se KUHN France balers by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #Valtrac #Kuhn #FarmSpace
11 Feb 2022
KUHN France se Merge Maxx 950 by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za https://maps.app.goo.gl/LtUPXZw5qXLtmmwc6 #KingPricePayAsYouFarm #Kuhn #FarmSpace
11 Feb 2022
Dink anders oor Lusern werk. Pieter vertel on wat is die verskil wat die Kuhn Merge Maxx wat deur Rovic Leers ingebring word op sy plaas maak. #Kuhn #RovicLeers #FarmSpace
28 Dec 2021
Die nuutste KUHN sleepspuit reeks het baie om te offer. Philip Oosthuizen van Rovic Leers vertel ons meer. #RovicLeers #Kuhn #Sleepspuit #FarmSpace
10 Nov 2021
Virtueel: https://bit.ly/3uDXjab. Dewald van Rovic Leers wys my Kuhn se GMD 310 tolsnyer. Ook nou met versterkings op sy bed. #Kuhn #RovicLeers #Discmower #FarmSpace
12 Apr 2021
Virtueel : https://bit.ly/31MKU7i Rovic Leers se Kuhn Axis Presisie Kunsmisstrooier. Dewald wys my hulle aanbieding vir die mark. #Kuhn #FertiliserSpreader #Farmspace #RovicLeers
05 Apr 2021
Devin van Valtrac vertel meer oor die Kuhn VB 3160 "Variable Chamber" baler vir die TOTAL AGRI Baler Challenge 2020. https://bit.ly/34wOzYA #Farmspace #Kuhn #Valtrac #TotalAgriBalerChallenge
21 Dec 2020
Alles is reg vir TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland. Sien julle more 10 Desember by Meerhof Wines. Hekke open 9uur! #TotalAgriBalerChallenge2020 #FarmSpace #OptimalAgri #Kuhn #Krone #Claas #MasseyFerguson
09 Dec 2020
Total Agri Baler Challenge gaan Swartland toe. https://bit.ly/38Yhgkp . 10 Desember 2020. Kom kuier saam met ons by Meerhof Wines vanaf 9uur die oggend. Sien julle daar! #McHale #Claas #Krone #Kuhn #JohnDeere #MasseyFerguson #Dieci
20 Nov 2020
Here are the final entrants for The Farmboek Baler Challenge 2020. 29 January 2020 near Parys. Do not miss this spectacle. #Claas #MasseyFerguson #JohnDeere #Kuhn #Vermeer #Maschio #Krone
22 Jan 2020
I have to be honest, I am very impressed wit this self propelled sprayed from Kuhn that they demonstrated here at the Koster Farmers Day 2019! This video was made possible by the Morgan Nissan Group, Kuhn and Valtrac Tractors Implements. #KosterFarmersDay2019 #Kuhn #FarmSpace
15 Jul 2019