Loading results…
Loading results…
Tagged #nampokaap2025
60 results
Wat is anders van die nuwe New Holland CR10 Stoper op Nampo Kaap 2025? Ons hoor watse veranderinge aangebring is op die stroper. https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #CR10Stroper #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Cable & Co. kan enige skoen wat jy soek vir jou kry. - Nampo Kaap 2025. Of jy nou wil gaan draf, vir mamma bederf met 'n paar mooi boots of net ordentlike werk skoene soek, hulle kan jou help! https://www.cableandco.co.za/ #CableAndCo #Skoene #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Hoekom is FarmRanger se produk en diens so suksesvol? - Nampo Kaap 2025. Monitor jou vee en voorkom veediefstal met hierdie GPS tracking sisteme. Franco vertel ons hoe dit werk. https://farmranger.co.za/ #FarmRanger #GPSTracking #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Massey Ferguson Global-reeks op NAMPO Kaap / Cape. Die beste bang vir buck! www.masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #GlobalSeries #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Hoe kan Hexagon Industries help om jou diere op hok te hou by Nampo Kaap? Hierdie krale gaan nie roes nie en kos jou ook nie 'n arm of 'n been nie. Jy kry 'n 5 jaar materiaal waarborg op hul produkte ook. https://hexagonind.co.za/en/ #HexagonIndustries #Krale #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
4-stroke vs 2-stroke? Wat sê Suzuki oor die redenasie op Nampo Kaap 2025? Warren verduidelik wat die verskil is tussen die twee. https://suzuki.co.za/ #SuzukiSA #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Hoekom moet jy by PACSys draai tydens Nampo Kaap 2025? Jordan Jeffree vertel ons meer oor hulle nuwe EA Vision J150 landbou spuit drone en die pasgemaakte trailer wat jou boerdery kan verander. Maak seker jy kom besoek hulle by stand nr. 124! www.pacsys.co.za #PACSys EAVision #J150 #Drone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Van land tot water – Suzuki se reekse wag vir jou by Nampo Kaap 2025. Of dit nou 2 wiele, 4 wiele of op die water is, hier is beslis die regte speelding vir jou. https://suzuki.co.za/ #Suzuki #Motorfietse #Boot #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Soek jy ’n vinniger manier om jou graan of vee te bemark? Match Exchange verduidelik by Nampo Kaap 2025. Hulle maak dit moontlik om die kopers, verkopers en vervoerders direk met mekaar te verbind. https://matchmx.com/ #MatchExchange #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Vir alles wat tussen in die implemente val, kort jy Rovic. Fabian vertel ons meer oor die "consumables" wat hulle beskikbaar het by Nampo Kaap 2025. https://www.rovic.com/ #Rovic #Consumables #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Wat behels Zoetis se spesiale aanbiedinge by Nampo Kaap? Koop van hulle produkte en staan 'n kans om pryse te wen tot einde September. Die mini vliegtuig is die groot prys! https://www2.zoetis.co.za/ #Zoetis #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Hoe werk Massey Ferguson se buy-and-fly promosie op Nampo Kaap 2025? Dis eintlik maklik. Koop 'n trekker van 170 kW en meer en staan 'n kans om te gaan kyk hoe lyk Parys in Frankryk. https://www.masseyferguson.com/en_za/promotions/win-a-trip-to-france.html #MasseyFerguson #AGCO #BuyAndFly #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Het jy al gehoor van Fendt se ongelooflike fabriekswaarborg op Nampo Kaap 2025? As jy 'n Fendt trekker koop weet jy, jy is uitgesort vir die volgende 5 jaar. https://www.fendt.com/za/ #Fendt #AGCO #Farbiekswaarborg #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Die DIKSTE drone by Agrihawk op Nampo Kaap 2025. Die basics: 100L tenk, dit spuit 40L per minuut, 72km/uur vlugspoed, 150L strooier tenk, dit kan 100kg optel en nog meer! http://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #AgrasT100 #DJI #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Wat is belangrik met Canola plant? Hoor wat Agricol sê by Nampo Kaap 2025. Oom Jan vertel ons oor die verskillende kultivar keuses, siektes wat voorkom kan word, pesbeheer en hoe bestuiwing werk. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Canola #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Droom jy van ’n tweewielmotorfiets? Ontdek Suzuki SA se reeks by NAMPO Kaap / Cape 2025. Of jy 60km of 160km wil ry, hier is 'n hele paar motorfietse om van te kies. https://suzukimotorcycle.co.za/ #Suzuki #Motorfietse #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
'n Battery rugsakspuit? Husqvarna het hulle in voorraad hier op Nampo Kaap 2025. Al wat jy hoef te doen is om seker te maak die battery is gelaai. Jy hoef nie eers met die arm te pomp nie. http://www.husqvarna.com/za/sprayers/ #HusqvarnaSA #BatteryReeks #Rugsakspuit #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Hoe seel jy 'n dam sonder om die water uit te tap? Damit op Nampo Kaap 2025 kan jou help. Hierdie produk is 'n wenner en gaan verseker vir jou moeite spaar om jou dam lekke reg te maak. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #AquaPlastech #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Watse verrassing het Agrihawk hier by Nampo Kaap 2025? Hulle stel 'n nuwe hommeltuig bekend, die DJI Agras T100. Kom maak 'n draai en kyk hoe lyk hierdie ding. http://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #AgrasT100 #DJI #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Wil jy sien hoe word daar in 2030 gespuit? Kom kyk hoe werk NIK se nuwe boordspuit op Nampo Kaap 2025. Hulle vat tegnologie na die volgende vlak. Die R200 Rover is die spuit van die toekoms. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #R200Rover #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025