Loading results…
Loading results…
Tagged #nik
85 results
Hoekom is die XAG P150 Max die drone vir jou? Martiné vertel ons meer oor die drone by Baler Challenge 2026. nik.co.za #XAG #NIK #XAGP150Max #BalerChallenge #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2026
Jou XAG handelaar in die Noord Wes. Ons praat met Jaco Pienaar van Trip J en hy vertel ons meer oor sy ervaring met die XAG P100 Pro drone. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Watter vra moet jy vra as jy 'n drone wil koop? Johan van Trip J vertel ons meer oor die XAG P100Pro drone. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2026
Is die XAG drone iets waarin jy kan belê? Dirk vertel ons meer oor hoe hy kunsmis met die drone strooi en sy ervaring sover. nik.co.za #NIK #XAG #KunsmisStrooi #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2026
Is jy opsoek na 'n NIK handelaar in Bloemfontein? JC van Outdoor Power vertel ons meer oor hierdie nuwe samewerking en hoekom hierdie aanpak. nik.co.za #NIK #XAG #Drones #Handelaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Dec 2025
Hoekom het Drico XAG P100 Pro gegaan deur NIK? nik.co.za #XAG #NIK #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2025
Hoe robust is XAG as 'n drone? Robert vertel ons meer oor die voordele van die drone en die waarde wat dit toevoeg. nik.co.za #XAG #NIK #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2025
XAG P150 Max op Agritechnica. Effektiwitiet wen payload. Justin verduidelik hoekom die P150 so effektief is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Max #Agritechnica2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2025
Soek jy bietjie krag vir die einde van die jaar? NIK bied 'n 50% special aan op hulle batterye en generators. nik.co.za #NIK #XAG #XAGSpecial #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
NIK se Black November special is aan die gaan met 50% afslag op hulle batterye en generators. Maak seker jy mis nie uit nie. Vir meer inligting kom in kontak met hulle op: 012 004 1777. nik.co.za #NIK #XAG #BlackNovember #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025
Wat kan jy doen met die XAGP100 Pro drone as jy Canola wil spuit? Hugo van NIK vertel ons meer. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #Canola #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
Gaan die XAG P100 Pro drone saam met n pivot kan werk? Hugo vertel ons meer hoekom die drone jou antwoord is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2025
Wil jy slak pellets strooi? Oloff vertel ons meer oor hoe die XAG P100 Pro drone jou oplossing is. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Oct 2025
Wat maak die XAG P150 drone anders as die res? Rovan vertel ons meer oor die interessante 'features' van hierdie drone. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Oct 2025
Hoe gaan die XAG P100 Pro drone die moeilikheid in jou Canola oplos? Oloff vertel ons meer by Nampo Kaap 2025. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2025
Is 'n bult 'n probleem wanneer dit kom by die XAG P100 Pro drone? Oloff vertel ons meer oor hoe hierdie drone bulte aanpak by Nampo Kaap 2025. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2025
Are you looking for a drone that can spray your sugar cane? Aaron from NIK tells us more about how the XAG P100 Pro drone and its features work at Nampo Kaap 2025. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2025
Gradeer jou XAG P100 Pro Drone op! Hoe werk dit? https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Wil jy sien hoe word daar in 2030 gespuit? Kom kyk hoe werk NIK se nuwe boordspuit op Nampo Kaap 2025. Hulle vat tegnologie na die volgende vlak. Die R200 Rover is die spuit van die toekoms. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #R200Rover #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
'n Onderstebo drone? NIK het hulself oortref op Nampo Kaap 2025. Kyk hier!! Hulle stel hul R200 Rover boorspuit bekend die week. Maak seker jy kom hier uit! https://nik.co.za/ #NIK #XAG #R200Rover #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025