Loading results…
Loading results…
Tagged #valtra
25 results
Virtueel: https://bit.ly/3tgtL1l. 'n N-Reeks met 'n SmartTouch. Baie indrukwekkend. Wynn Dedwith wys my wat hierdie Valtra jou bied. #FarmSpace #Valtra #Valtrac
04 May 2021
Hoe het Valtrac ontstaan en wanneer en hoekom het Wynn Dedwith besluit om uiteindelik Valtra in Suid-Afrika te versprei? #Valtra #Vatrac #Farmspace
31 Mar 2021
Virtueel: https://bit.ly/3j5ooyr. Devin wys my hulle nuwe A-Reeks Boord Trekker tussen die druiwe! Geen nonsens met levers. Soos 'n trekker moet wees. #Valtra #Valtrac #FarmSpace
31 Jan 2021
Die Valtra BH 194 is 'n geen nonsens trekker gebou op beproefde tegnologie. Wynn Dedwith van Valtrac vertel meer. #Valtra #Valtrac #FarmSpace
31 Oct 2020
Wynn Dedwith vertel ons oor hulle nuutste toevoeging tot die Valtra-Reeks in Suid-Afrika. Die veeldoelige A-Series Valtra. #Valtra #Valtrac #FarmSpace
31 Oct 2020