Loading results…
Loading results…
Tagged #farmspace
200 results
Wat 'n rit! Porsche het styl, werkverrigting en opwinding na NAMPO 2026 gebring. Hier is van die hoogtepunte by die Porsche-stalletjie. https://www.porsche.com/ #Porsche #PorscheOpNampo #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2026
Ongwensde bosse in jou lande? Oorweeg die Buffalo Tyson van Agripieces vir optimale landbougrond-voorbereiding en onkruidbeheer! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2026
Hoekom moet jy vir jou 'n Liqui Moly tornado gun aanskaf? Maak sommer tjoef-tjaf die dak binne jou trekker se kajuit silver skoon! Kom kyk presies hoe dit by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad, werk. www.shop.liqui-moly.co.za/product/tornado-gun #LiquiMolySA #TornadoGun #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2026
Hoe kan jy mielies wat nou net klaar gestroop is insny vir die dood? Gert Hill vertel ons meer oor sy ervaring met 'n 9.5m Buffalo Tyson van Agripieces. www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2026
Betaal jy nog jou volle versekering vir 'n implement wat staan? Ons praat met Rutger oor hoekom jy nie die volle premie hoef te betaal as jou implemente nie werk nie. www.payasyoufarm.co.za #KingPriceInsurance #PayAsYouFarm #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2026
Hoeveel tyd mors jy deur jou werkswinkel met 'n gewone besem te vee? Werner Jacobs van Kärcher wys ons die KM 8100 petrol-sweeper en verduidelik waarom hierdie masjien – ook beskikbaar in ’n batteryweergawe – ’n slim toevoeging vir jou fabriek of plaas kan wees. Kontak Werner by 079 511 1085 of besoek www.kaercher.com/za/ vir meer inligting. #KärcherSuidAfrika #Sweeper #IndustrialCleaning #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jun 2026
Gee vir jou boekhouer alles wat hulle nodig het van die begin af! Jy kan op FarmSlip laai, of 'n volledige verslag vir hom stuur saam met al die foto's of pdf dokumente wat jy op FarmSlip gelaai het. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Maandeinde #AI #Boekhouding #Boeke #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jun 2026
Kyk jy na presisie-boerdery tegnologie - jy wil jou ou goed nuut maak en wat jy kort is wat vir jou vloei gaan reguleer? JP Lamont van HYDAC vertel ons meer oor hulle PSRP10W-01 valve. Alles op jou plaas wat hardloop/beweeg en die moeite werd is werk met hidroulika so as jy weer enigiets soos dit soek kontak hulle by 087 163 5000 of stuur 'n epos na agri@hydac.com. www.hydac.com/en-za/ #HYDAC #Valve #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Trekkers. Tegnologie. Demo’s. Boerekuier. Arlington Boeredag – waar landbou in aksie kom! Moet dit nie misloop nie. 📍 Calais Plaas, Arlington 📅 22 Julie 2026 ⏰ 08:30 #ArlingtonBoeredag2026 #ClaasSouthAfrica #ArlingtonStaalwerke #AFGRI #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Willie Geldenhuys skryf die jaar 'n Vleismerino in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor die trofee skaap wat hy mee teel. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Vleismerino #SAVM #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Wie is Stara en wat doen hulle als? Jean vertel ons meer oor hoe hulle begin het en watter waarde hulle vir jou kan toevoeg. https://www.stara.com.br/en #Stara #Masjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Watter kultivars het Agricol en wat is in die pyplyn? Christopher vertel ons meer oor die belangrike fase van mielies. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Mielies #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Met petrol- en dieselpryse wat aanhou styg, is dit tyd om slimmer te werk! Die Lekkewaan TailG 1.6 bied jou ’n bekostigbare, betroubare en omgewingsvriendelike alternatief vir daaglikse vervoer op die plaas. Riaan vertel ons meer oor die TailG 1.6 en hoekom dit presies is wat jy vandag nodig het. www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #TailG16 #ElektrieseVoertuig #Boerdery #Landbou #BrandstofBesparing #WerkSlimmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Verbeter Stelselfunksie met EcoDelta! Ons gesels met Marius van Ecosoil om meer uit te vind oor hoe EcoDelta jou stelselfunksie kan verbeter. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Soek jy 'n ordentlike mobiele oplossing vir jou skape? Ons hoor bietjie hoe die Hexagon plastiek krale in praktyk werk. www.hexagonind.co.za #HexagonIndustires #Kraal #Hokkies #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Waar koop jy jou lusern saad? Willa Rossouw verduidelik hoekom hulle net geregistreerde saad verkoop. Jy kan nie beter kwaliteit saad vir die regte prys kry as by WilRoss Seed nie! 076 496 8109 | willarossouw@gmail.com #WilRossSeed #Saad #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Why is a dairy farmer using Jarnsmior's compost tea extractor? Guy Taylor tells us more about what they do, why they implemented this on their farm, how it is working for them for 3 years, and why they chose them. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #CompostTeaExtractor #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Hoekom moet jy die Oos-Vrystaat Veldramklub 40ste Veiling bywoon? Kry vir jou van die bes-geselekteerde Merino ramme Woensdag, 15 Julie 2026, om 11:00 te Vrede Gholfklub! Top telers, top borge, top ondersteuners. www.facebook.com/veldramklub #OosVrystaatVeldrumklub #40steVeiling #Merino #Ramme #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jun 2026
Ons is vandag by die 20ste Molopo Ile de France veiling met buite Vryburg. Met 45 Ramme en 50 ooie is hier meer as genoeg IDF. Daar is ook 100 kommersiele IDF X dorpers. Besoek SwiftVee as jy dit nie kan maak nie. #20steMolopoIleDeFranceVeiling #IleDeFrance #Dorpers #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2026
Hoe kan jy ronde bale in kleiner bale verander? Willie van Jones Masjiene wys ons waarmee hulle besig is. As jy dit kan droom - kan Jones dit doen! www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2026