Loading results…
Loading results…
Tagged #kingpriceinsurance
79 results
King Price Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson het nog 'n yster ingeskryf vir die Baler Challenge. Die RB 4160V - Nardo van Massey Ferguson gee ons 'n oorsig van die baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
Die Massey Ferguson RB 3130F neem môre deel in die King Price Baler Challenge. Nardo van Massey Ferguson vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
Ons gesels met JB van VS Agri oor die VS Traveling Cap hier by Kwêla Dorp van die Jaar funksie by Hoërskool TRIO High School op Kroonstad. www.igniteandrevive.co.za #VSTravelingCap #VSAgri #HoërskoolTRIO #KingPriceInsurance #Kwêla #DorpvandieJaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2022
Ons is by Hoërskool TRIO High School se Kwêla Dorp van die Jaar makietie. Ons hoor by Pieter wat jy alles kan verwag. Hier gaan die dinge skud! www.igniteandrevive.co.za #VSTravelingCap #VSAgri #HoërskoolTRIO #KingPriceInsurance #Kwêla #DorpvandieJaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2022
Hannes Bruwer vertel my meer van sy ervaring met King Price die afgelope twee seisoene. https://www.kingprice.co.za/agri-insurance/Index/ #KingPriceInsurance #KingPriceAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2022
Blackie en Eugene is makelaars wat onlangs by King Price Agri aangesluit het. Hoekom? https://www.kingprice.co.za/agri-insurance/Index/ #KingPriceInsurance #KingPriceAgri #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
Lot 134 verkoop vir R260 000 by die Dormer National Auction at BeHuman Baie geluk Nova Barletta Boerdery met julle puik aanbieding. Dormer SA King Price Insurance #DormerNationalAuction #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2022
King Price Insurance is baie betrokke by landbou. Ons praat 'n bietjie met Liche en vind uit waarom dit vir hulle belangrik is. #KingPriceInsurance #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2022
Hoe lyk risiko's vir boere in die Noord-Wes? Oom IP van IP Makelaars verduidelik hoe hulle saam met King Price Insurance jou kan help om jou risiko's te verskans. https://ipmakelaars.co.za/eng/ #IPMakelaars #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2022
1133 ton, 12 stropers. Koster Studiegroep het hierdie jaar vinnig skoonskip van hulle lande gemaak. #CaseIH #KingPriceInsurance #IPMakelaars #KosterStudiegroep #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Aug 2022
Wil jy spaar terwyl jou stroper in die stoor staan? Kobus verduidelik hoe PayAsYouFarm van King Price Insurance werk. https://bit.ly/3dTjDt6. #KingPriceInsurance #PayAsYouFarm #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Aug 2022
Soos julle weet is die 30 dae staan, skuif of vervoer van beeste met bek-en-klouseer nou aan die gang. Luister gerus na Kobus Stapelberg van King Price Insurance oor die spesiale aanbod wat hulle het om te verseker dat veilings voortgaan sodat ons bedryf nie verder seerkry nie. #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Aug 2022
Ons praat met Bronwyn van by die Val Boeredag 2022 oor CASE IH se reeks en wat hulle alles vir jou het. #CaseIH #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Aug 2022
Dawie Pretorius, van Theunissen, vertel vir ons of King Price Insurance regtig doen waarvoor hulle staan en/of hulle uitbetaal? Dawie het reeds 'n hou of twee gevat en ons vind by hom uit of hy op King Price kon staat maak. #KingPriceInsurance #OesVersekering #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jul 2022
Timo van der Vyver praat met ons by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS Lexion 7600 stroper waarvan Kempston Agri die enigste invoerders van CLAAS-masjinerie is. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2022
Lekker middelslag loader. Thinus van Revaro vertel ons meer oor die T-REX 918 op Val Boeredag 2022. www.revaro.co.za #Revaro #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2022
Ons gesels 'n bietjie by die Val Boeredag 2022 met Douglas en Franco oor Stara wat deur Kempston Agri versprei word en wat hulle alles doen. #Stara #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2022
Ons gesels met Timo van der Vyver van Kempston Agri by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS trekkers. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2022
Andre gesels Agro Masz by die Val Boeredag 2022 en wys 'n paar punte op hierdie masjiene uit. #AgroMasz #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
Marius van Agri Africa gesels oor die Great Plains en Legend produkte reeks wat hulle versprei - van tapkarre, skoffels en nog meer. Vir meer inligting besoek gerus www.agriafrika.co.za #AgriAfrica #GreatPlains #Legend #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022