Loading results…
Loading results…
Tagged #farmspace
200 results
Familieboere vorm die ruggraat van Suid-Afrikaanse landbou. Theo van Saai vertel hoe die organisasie boere ondersteun, saamwerk met inisiatiewe soos Lamb Champs, en wat ons kan doen om die verspreiding van BKS te beperk. https://www.saai.org/ https://www.lambchamps.co.za/ #SAAI #LambChamps #BKS #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2026
Wil jy swamdooders spuit met die XAG P100 Pro drone? Kelvin Muhl vertel ons meer oor hoe die drone hom finansieel baat. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #FarmSpace #OnspraatBoer
29 May 2026
Hoe kry jy daardie stroper, trekker of masjien wat jy gekoop het op die plaas? Miller Lowbed Services is die antwoord. Gary Miller vertel ons meer oor hoe hulle besigheid werk en hoe jy ekonomies goed kan skuif. www.millerlowbeds.co.za #MillerLowbedServices #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2026
Paul van Rooyen die 2023 wenner van Lamb Champs skryf die jaar n Meatmaster in en vertel ons meer oor sy op set van sy boerdery. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #MeatMaster #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 May 2026
Is jou gif kanne besig om op te hoop? Ons het saam met Phillip van Die Gifkan Man op Nampo bietjie met 'n paar boere gesels om te hoor wat hulle met hul ou gif kanne maak. https://www.facebook.com/p/Die-Gifkan-Man-61587206407599/ Vir meer inligting kontak gerus vir Phillip van Die Gifkan Man - 082 719 2925 #DieGifkanMan #Nampo2026 #GifKan #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 May 2026
Soek jy voerbakke, waterkrippe of lekwiele vir jou diere? De Wet Steyn van Trogtek vertel meer oor hul 25 jaar familiebesigheid en hoe hulle boere help met betroubare voer- en wateroplossings vir beeste, skape, bokke, perde en meer. Vir meer inligting besoek hulle by https://www.trogtek.co.za/ of kontak jou naaste Koöperasie. #Trogtek #Voerbakke #Waterkrippe #OnspraatBoer #FarmSpace
28 May 2026
Nashua doen nie net printers nie, so hoe gaan hulle jou lewe beter maak? Tiaan Aucamp van die Bloemfontein tak vertel hoe hulle jou met daardie "tedious" werk op die plaas kan help. www.nashua.co.za #Nashua #MeerAsPrint #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 May 2026
Hoekom moet jy by Stroper Resies, 5 June 2026 wees? Waldo vertel ons meer oor als wat jy kan verwag. https://www.facebook.com/StroperResies #StroperResies2026 #Stroper #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Is jy opsoek na 'n "cross till, 3 in 1 tillage" implement? Marius van Agri Afrika vertel ons meer oor die implement en die waarde wat dit kan toevoeg op NAMPO 2026. https://www.agriafrika.co.za/ #AgriAfrika #CrossTillage #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Agripieces se Buffalo Tyson gaan by die Losberg Studiegroep Demodag, 27 Mei 2026, wees! Kom kyk hoe jy goed in die grond kan insny! www.agripieces.co.za | www.facebook.com/p/Losberg-StudieGroep-100082015702878/ #Agripieces #BuffaloTyson #LosbergStudiegroepDemodag2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Hoe werk Jarnsmior se kompostee-ekstraktor? Lood de Jager vertel ons meer hoe hierdie masjien ontwerp is om doeltreffend hoë-volume kompostee te produseer deur mikrobus uit kompos te onttrek. www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #CompostTeaExtractor #Mikrobus #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2026
Wil jy 'n ding goed in die grond insny? Kyk hoe werk 'n 9.5m Buffalo Tyson! Speedy Jooste van Agripieces vertel ons meer waar dit in jou boerdery gaan inpas. Effektief en ordentlik met spoed! www.agripieces.co.za #Agripieces #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Hoe maak jy as die grond liggies wil bewerk? Want eintlik wag jy eers vir Augustus met die winde om verby te kom veral as jy sand het... Stark Fabrications het vir jou 'n oplossing! Thero Scheün verduidelik vir ons hoe hulle 'ry-ripper' werk. www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #Ripper #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Are you considering using Astron Energy? Olivia Adams, tell us more about Astron Energy and how they are fully integrated into the Agri space. https://www.astronenergynampo.co.za/?utm_source=farmspace&utm_campaign=NAMPO_2026&utm_id=farmspace_nampo_2026 #AstronEnergy #AgriFuel #ProudlySouthAfrican #FarmSpace #WeSpeakFarmer
25 May 2026
Banie Venter skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2026, hy vertel ons meer oor sy op set en hoekom hy dink hy die jaar gaan wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #DormerSkaap #Skaap #FarmSpace #OnspraatBoer
25 May 2026
Agri Arlington Boeredag 2026 is oppad – groter, beter en vol aksie! Kom beleef die nuutste landboutegnologie, indrukwekkende demonstrasies, top uitstallers en ’n dag vol kuier saam met die mense wat die land laat groei. Hier’s net ’n klein voorsmakie van wat op jou wag... 📍 Calais Plaas, Arlington 📅 22 Julie 2026 ⏰ 08:30 #AgriArlington #Boeredag2026 #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Wat het Agricol als vir jou in hulle pakkie? Joubert vertel ons meer oor sonneblomme plant. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Sonneblomme #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Wil jy al jou bespuiting op 'n maklike, vinnige manier doen? Kelvin vertel ons meer oor hoe hy die XAG P100 PRO drone gebruik in sy boerdery. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100PRO #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Hoekom wil jy einde van die maand sukkel met slippies en papiere? Op FarmSlip kan jy alles maklik kry en dadelik vir jou boekhouer stuur, voor hulle jou begin pla. www.farmslip.com #FarmSlip #AI #Slippies #Uitgawes #Program #Boer #BoereAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Wil jy weet watter ding met oggers jou mielies die beste gaan uitgooi? Maak seker jy mis nie Losberg Studiegroep se Demodag, 27 Mei 2026, nie! Kontak Jan by 072 203 4689 vir meer inligting. https://www.facebook.com/p/Losberg-StudieGroep-100082015702878/ #LosbergStudieGroep #Demodag #Tapkarre #Toerusting #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 May 2026