Loading results…
Loading results…
Tagged #jonesmasjiene
86 results
Virtueel : https://bit.ly/2GTQIVW. Sukkel jy met krag en wil pil? Jones Masjiene werk slimmer om vir jou meer waarde vir minder geld te gee. #JonesMasjiene #Pilmasjien #FarmSpace
12 Nov 2020
Willie vertel ons meer oor die verskil tussen plat die en ronde die pilmasjiene. Elkeen het sy plek. Besoek Jones Virtueel : https://farmspace-virtual.co.za/Jones_Masjiene/ #JonesMasjiene #FarmSpace
21 Oct 2020
Wil jy skape outomaties voer? Willie Jones kan jou help met enige van jou voer aanleg behoeftes. Besoek Jones Masjiene Virtueel by https://farmspace-virtual.co.za/Jones_Masjiene/ #JonesMasjiene #FarmSpace
02 Oct 2020
Kom kuier by Willie Jones by sy fabriek in Koster. Dit voel asof jy daar is. Kry inligting oor jou volgende voer aanleg. https://farmspace-virtual.co.za/Jones_Masjiene/ #JonesMasjiene #FarmSpaceVirtual
11 Sept 2020
Hierdie is een van die belangriker videos wat jy sal kyk oor voer vir jou diere. Pille vs gewone fyn voer. https://farmspace-virtual.co.za/Jones_Masjiene/ #JonesMasjiene #FarmSpace
09 Sept 2020
Willie Jones maak die beste en tweede beste pilmasjiene in die land. Ek het gaan kyk hoe dit in sy fabriek lyk. Hy het ook 'n paar verrassings by NAMPO Oesdag 2019. Link: http://www.jonesmasjiene.co.za/?utm_source=farmboek_videos&utm_medium=youtube&utm_campaign=Videos&utm_content=Jones%20Masjiene%20se%20fabriek Video made possible by #fnbbusiness #pioneerseedsa #morgannissangroup #jonesmasjiene
07 May 2019