Loading results…
Loading results…
Tagged #onspraatboer
200 results
Hoekom het Stark Fabrications 'n tapkar na die tafel toe gebring? Gerhard Krüger vertel ons meer. Moenie wag tot jy eers klaar gestroop is nie, hierdie tapkar is gebou om te hou! www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 May 2026
NIK is op die voorblad van Forbes. Hoe het hulle die reggekry en hoekom is NIK/XAG daarop? Ivo vertel ons meer. nik.co.za #NIK #XAG #Forbes #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 May 2026
Who is NIK? Ivo tells us more about their vision for the future with their XAG P100 Pro and XAG P150 MAX drones at NAMPO 2026. nik.co.za #NIK #XAG #XAGDrones #FarmSpace #OnspraatBoer
18 May 2026
As jy Fat Tracks soek vir jou trekker, kom kyk by Nexus Transmission Components hier op NAMPO 2026. Hulle verskaf ook belde en kettings vir jou stropers, snymasjiene, balers, voermengers, ens. https://nexustc.co.za/ #Nexus #FatTracks #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 May 2026
Is jy opsoek na ‘n produk om jou tuin op te kikker? Chris van der Schyf vertel ons meer oor Bontera se nuwe ‘Bio-Garden’ produk wat hulle in die tuinbou mark inbring. www.bontera.com/en-za #Bontera #BioGarden #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2026
Have you heard about Afrivet’s new products? James Wilmot is going to tell us more… why he uses it and why it works so well. www.afrivet.co.za #Afrivet #AnimalHealth #EastLondon #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2026
'n Suksesvolle Nampo 2026 agter die rug. Hier was baie interessante dinge wat ons gesien het en geleer het. Baie dankie aan al ons kliente, ons ondersteuners en ons kykers. Sonder julle sou Nampo nie so groot sukses gewees het nie. Sien julle by Nampo 2027! #Nampo2026 #Sukses #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Nes hulle trekkers is Massey Ferguson se snymasjiene in 'n klas van hul eie. - Nampo 2026 Nardu gee ons 'n oorsig van die verkillende snyers wat hulle hier het. www.masseyferguson.com/en_za #MasseyFerguson #AGCO #Snymasjiene #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
As jy 'n "all rounder" trekker soek vir jou boerdery dan moet jy kyk na die Fendt 7 reeks trekker. - Nampo 2026. Frans verduidelik hoekom hierdie trekker so populêr is. https://www.fendt.com/za/ #Fendt #AGCO #7ReeksTrekker #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Kunsmis is duur so jy moet maar daai mishoop nader trek om te strooi. - Nampo 2026 Poelbros se misstrooiers is die masjiene wat die werk gedoen gaan kry. https://www.poelbroshandel.com/ #PoelbrosHandel #Misstrooiers #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Wil jy tussen jou rye plant? Valtrac het 'n APV planter wat van toepassing is op dekgewasse. - Nampo 2026. Oom Wynn gee ons 'n oorsig van die planter en verduidelik hoekom hy die planter gebou het. www.valtrac.co.za #ValtracSA #APVPlanter #Dekgewasse #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Agrifeed Systems vervaardig betroubare voerverwerkingstelsels as jy jou eie veevoer wil maak. - Nampo 2026 Roelf gee ons 'n oorsig van die produkte op hulle stalletjie. http://agrifeedsystems.co.za/ #AgrifeedSystems #Veevoer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer"
15 May 2026
Afrivet het 'n lekker promosie by NAMPO 2026. Koop hul produkte en kry 'n baadjie. Koud kry die winter gaan jy nie. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Wat is die hoof probleme wat die skaapboere in die gesig staar met al die reën wat ons gekry het? - Nampo 2026 Danie gee ons 'n oorsig van die siektes asook watter produkte jy kan gebruik om dit te voorkom. https://www.afrivet.co.za/ #Afrivet #Skaapboere #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Hoe kan ons meer doen met minder? Batterye is beslis 'n langtermyn oplossing in vandag se moeilike tye. - Nampo 2026 David van Husqvarna het al die somme gemaak en hy voel battery aangedrewe masjiene gaan jou baie spaar! http://www.husqvarna.com/za/ #HusqvarnaSA #Battery #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Hoe lyk die toekoms van meganisasie? Jy gaan meer moet doen met dieselfde trekker! Devin Dedwith van Valtrac vat ons deur die reeks Valtra trekkers wat hier by NAMPO 2026 staan. www.valtrac.co.za #ValtracSA #VALTRA #Trekkers #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Hier op Nampo 2026 kry jy donkies wat nie grys is nie!! Kom sien self. Spotted Donkeys teel met donkies wat kolle het. https://www.facebook.com/share/1NLKEb88A8/ #SpottedDonkeys #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Het jy al 'n miniatuur donkie gesien? Hier op Nampo 2026 is van hulle. Tannie Marina vertel ons waar hierdie diere vandaan kom. https://horses.equinesa.com/mmc/ #MMC #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Is jy altyd opsoek na jou nr. 13 spanner? Würth het al die gereedskap wat jy nodig het. Kom besoek hulle stalletjie (D21A) by NAMPO 2026! https://eshop.wurth.co.za/en/GB/ZAR/ #Würth #Gereedskap #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026
Is jy altyd opsoek na jou nr. 13 spanner? Würth het al die gereedskap wat jy nodig het. Kom besoek hulle stalletjie (D21A) by Nampo 2026! https://eshop.wurth.co.za/en/GB/ZAR/ #Würth #Gereedskap #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2026