Loading results…
Loading results…
Tagged #ai
11 results
Moenie sukkel met papiertjies nie, hou alles maklik op een plek met FarmSlip! Stuur alles maklik en vinnig vir jou boekhouer, sodat jy kan fokus op jou boerdery. www.farmslip.com #FarmSlip #Boekhouer #Boekhouding #AI #Boer #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2026
Gee vir jou boekhouer alles wat hulle nodig het van die begin af! Jy kan op FarmSlip laai, of 'n volledige verslag vir hom stuur saam met al die foto's of pdf dokumente wat jy op FarmSlip gelaai het. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Maandeinde #AI #Boekhouding #Boeke #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jun 2026
Hoekom wil jy einde van die maand sukkel met slippies en papiere? Op FarmSlip kan jy alles maklik kry en dadelik vir jou boekhouer stuur, voor hulle jou begin pla. www.farmslip.com #FarmSlip #AI #Slippies #Uitgawes #Program #Boer #BoereAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Het FarmSlip jou slippies verkeerd gelees? Maak dit maklik en vinnig reg voor jou boekhouer enigsins iets agter kom. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #AI #App #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2026
Elke idee begin iewers, maar waar het FarmSlip begin? FarmSlip het begin omdat ons gefrustreerd raak met slippies en ons, ons admin wil makliker maak. Probeer FarmSlip vandag om te kyk hoe dit jou admin kan makliker maak! www.farmslip.com #FarmSlip #AI #Tegnologie #Boerdery #Finansies #Slippies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
Het FarmSlip dalk die verkeerde adres of winkel uit jou slippie getrek? Jy kan hom maklik en vinnig gou reg maak! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #AI #Tegnologie #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Feb 2026
Hou jy nog 'n pen en notaboek vir jou trips? Nou kan jy dit makliker en vinniger bestuur deur FarmSlip te gebruik en net 'n paar goed in te tik voor jy op jou trip kan gaan. Toets FarmSlip vandag nog met 50 gratis slippies! www.farmslip.com #FarmSlip #AI #AgriTechnology #Boerdery #LandbouTegnologie #Boer #Boerdery #Farmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
Is jy onseker oor watter pakket die beste sal werk vir jou? Download FarmSlip, toets met 50 slippies, en dan kan jy kies tussen die hoeveelheid kollegas en besigheids profiele wat jy gaan nodig hê. www.farmslip.com #FarmSlip #AgriTech #AI #Slips #Uitgawes #Subscribe #FarmAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Dec 2025
Gaan jy die jaar 'n geskenk vir jouself kry? Kry 'n bakkie braai wanneer jy opteken vir die Full Monty pakket vir 'n jaar, en dan kan jy ook enige plek braai! www.farmslip.com #FarmSlip #AgriTech #AI #Technology #Slippies #BakkieBraai #Slippies #Uitgawes #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
Wat is nuut op FarmSlip? Jy kan nou jou bakkie of trekker laai en 'n trip logboek hou saam jou diesel slippies op FarmSlip! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slips #Diesel #Bakkie #Trekker #AgriTechnology #AI #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Dec 2025
Dis tyd om dit te verander en FarmSlip te gebruik om al jou slippies veilig te hou voor hulle verdyn! Onthou jy kan 'n bakkie braai kry as jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar! www.farmslip.com #Slippies #FarmSlip #Uitgawes #TripLogbook #Finansies 3Reports #AgriTech #Technology #AI #BakkieBraai #Farmspace #Onspraatboer
21 Nov 2025