Loading results…
Loading results…
Tagged #amazone
4 results
Is jy op soek na ’n liggewig maar robuuste selfloopspuit? Pierre van Zyl vertel meer oor die Amazone selfloopspuit wat ontwerp is om jou seisoen gladder te laat verloop. Met ’n 4 500 L-kapasiteit beteken dit beter vloei, minder stilstand en maksimum doeltreffendheid – selfs in uitdagende toestande. Vir meer inligting kontak vir Sybel by 083 568 5798 #Amazone #Selfloopspuit #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2026
Wat doen jy as jou spuit vas sit? Sybel van Zyl vertel hoekom die Amazone selfloopspuit jou seisoen makliker maak. Met verstelbare wiele om perfek op jou rye te pas, ’n kompakte bou en genoeg kapasiteit om vinnig en effektief te werk — minder stilstand, meer spuitwerk. Vir meer inligting kontak vir Sybel by 0835685798 #Amazone #Selfloopspuit #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2026
John Deere het van hulle ysters hier by Arlington Boeredag 2024 saam met Inttrac Trading, Rovic Leers, Amazone (Falcon Agricultural Equipment) en LEMKEN. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #JohnDeere #InttracTrading #RovicLeers #Amazone #Falcon #Lemken #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Amazone ZA-V Profis Hydro Strooier op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #Amazone
30 Jan 2022