Loading results…
Loading results…
Tagged #bayercropscience
3 results
Die Toyota Cheetahs het 'n nuwe borg - Dekalb / Bayer Crop Science! Rory Duncan vertel ons meer waarna toe hulle oppad is. Die Cheetahs is in die regte rigting. www.cropscience.bayer.co.za/en #DEKALB #BayerCropScience #ToyotaCheetahs #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Ek en Johan Bibbey is ewe opgewonde oor die rigting wat die Cheetahs inslaan by Nampo 2025. Dekalb SA is 'n trotse nuwe borg van die Toyota Cheetahs. Wat sê hy alles? www.cropscience.bayer.co.za/en #DEKALB #BayerCropScience #ToyotaCheetahs #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
Ons gesels met Jean van Bayer Crop Science Division South Africa by Stroper Resies 2024 oor hulle Fieldview stelsel vir jou stroper en vir jou spuit. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.cropscience.bayer.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #BayerCropScience #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024