Loading results…
Loading results…
Tagged #bokmasjienveiling
3 results
Die Bokmasjien veiling regstreeks vanaf Kooperasie Kroeg & Kos. #AgripiecesSA #AgroMasz #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbrahamKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2023
Die Bokmasjien veiling skop vanaand 6uur af by Kooperasie Kroeg & Kos in Potch. Kom maak 'n draai en geniet die aand saam ons. Die katalogus is ook aanlyn by MEERKAT Online Auctions beskikbaar volg net die skakel. https://portal.meerkatonline.co.za/public/736/lot/59572 #Agripieces #AgroMasz #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbramKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2023
Die Bokmasjien is by Die Korporasie!! Kom bou saam die bok gees en geniet die veiling ten bate van Droogtehulp en Abram Kriel Kinderhuis. www.agripieces.co.za | Bie nou hier: https://portal.meerkatonline.co.za/public/736 #BokMasjienVeiling #MeerkatOnlineAuctions #AbramKrielKinderhuis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2023