Loading results…
Loading results…
Tagged #ettc
5 results
Virtueel : https://bit.ly/3xh1zP5. Inflasie is nie maklik nie. Ons moet altyd uitkyk vir goedkoper alternatiewe sonder om op kwaliteit in te boet. 15.180 ton tipper en die 28.290 dubbelas vaste bak is dalk net perfek vir jou. #FAW #ETTC #FarmSpace #Truck
09 May 2021
Virtueel : https://bit.ly/3xh1zP5. FAW 8.140 met 200 000km op die klok. Tjaart deel met my sy ervaring en verduidelik hoe die trokkie hom gedra en hoe is Ermelo Truck & Tractor Centre se diens? #FAW #ETTC #FarmSpace
03 May 2021
Virtueel : https://bit.ly/3xh1zP5. FAW se 3.5 ton lorrie met 'n Cummins enjin. Johan wys my hoekom jy hierdie lorrie moet oorweeg! #FAW #ETTC #FarmSpace
25 Apr 2021
Virtueel : https://bit.ly/3xh1zP5. Opsoek na 'n lorrie? Eugene wys ons FAW se 5ton lorrie. Die 8.140 FL is 'n geen nonsens lorrie wat aan al jou behoeftes sal voorsien. #FAW #Farmspace #ETTC
22 Apr 2021
Chinese trokke, hoekom moet jy omgee? Corrie Barnard van ETTC Group verduidelik wat hy dink van FAW as 'n handelsmerk en ook hoekom hulle FAW by hulle pakkie gevoeg het. #ETTC #FAW #FarmSpace
07 Apr 2021