Loading results…
Loading results…
Tagged #modderbultsojadag2021
11 results
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Wat is sojabone se groeistadiums en wat is belangrik by elkeen? Martin en David van Agropedo vertel ons meer by Modderbult Sojadag 2021. #Agropedo #ModderbultSojadag2021 #Farmspace #Soybean
06 Jul 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Danie, Francois en Joner gee my hulle mening oor hoe om sojabone te bestuur. #Agricol #DonMario #FarmSpace #ModderbultSojadag2021
02 Jul 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Werner verduidelik hoe hulle die sojaboon proewe aangepak het en hoe hulle met strategiese plantvoeding waarde toevoeg. #Stoller #FarmSpace #ModderbultSojadag2021
01 Jul 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Martin Harris van Agropedo verduidelik waarna jy moet kyk wanneer hy jou sojabone bemes. #Agropedo #ModderbultSojadag2021 #FarmSpace #Soybean
28 Jun 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. David van Agropedo verduidelik hoe belangrik blaarontledings op Sojas is asook wat jy met die inligting moet doen. #Agropedo #ModderbultSojadag2021 #FarmSpace
20 Jun 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Horses for courses. Stoller glo dat elke stadium van die plant ander behoeftes het. Stefan verduidelik hoe hulle platvoeding benader. #Stoller #ModderbultSojadag2021 #FarmSpace
20 Jun 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Francois en Joner wys ons die hele reeks Don Mario Sojaboon kultivars asook 'n paar nuwes wat kom. #ModderbultSojadag2021 #DonMario #FarmSpace #Soybean
20 Jun 2021
Wie is Agropedo en hoe sien hulle boerdery? Martin verduidelik hoe hulle by jou boerdery waarde toevoeg. #Agropedo #ModderbultSojadag2021 #FarmSpace
14 Jun 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Vanessa verduidelik wie Stoller is en hoe hulle benadering werk vir jou boerdery. #Stoller #ModderbultSojadag2021 #FarmSpace
14 Jun 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Joner en Francois gee ons 'n oorsig van die Don Mario Sojaproewe en die doel hiervan. #DonMario #Agricol #ModderbultSojadag2021 #FarmSpace
14 Jun 2021
Hoe sien Danie Bester sojabone? Hy doen deeglik proewe met kultivars, kunsmis, blaarvoedings, vind uit hoe. #ModderbultSojadag2021 #Agricol #Stoller #DonMario #AgroPedo #PlaasIsBaas
09 Mar 2021