Loading results…
Loading results…
Tagged #niksouthafrica
7 results
Wil jy meer weet oor aartappels en die verskillende kultivars? Kom kuier dan saam by Aartappel SA se werksgroepdag: 20 November 2025 in Petrusburg. Alles wat jy wil weet kan jy hier uitvind. Daar is klomp uitstallers waarvan XAG een van hulle is. Outdoor Power en Grow Fresh Produce Agents is ook daar. Moet dit nie mis nie! #AartappelSA #Werksgroepdag #NikSouthAfrica #Kultivars #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
XAG het ongelooflike 'specials' op NAMPO 2025. As jy 'n P100 Pro Drone koop by hulle dan kry jy 'n 60L upgrade kit asook die high performance blades. https://nik.co.za/ #NIKSouthAfrica #XAG #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Spuite en strooiers is ongelooflik duur, behalwe NIK South Africa se "special" op Nampo 2025 (agter die geel Tal-Tec stalletjie). Kom kry vir jou 'n 60L drone met spesiale propellers! www.nik.co.za #NIKSouthAfrica #Nampo2025 #Drones #Special #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 May 2025
What is the future of drones in macadamia farming? Make sure you don’t miss XAG at the AmberMacs Macadamia Expo 2025. www.nik.co.za #AmberMacs #Macadamia #Drones #XAG #NikSouthAfrica #FarmSpace #WeSpeakFarmer
13 Feb 2025
Spuit sommer jou lande met 'n drone. Dis maklik! XAG drones is die voorlopers as dit kom by spuit tegnologie. Maak seker jy bespreek jou kaartjies vroegtydig om die drones in aksie te sien by die FS Pro Tour in Bethal. www.farmspace-tickets.co.za | www.fsprotour.co.za #fsprotour #XAG #NIKSouthAfrica #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2025
Spuit sommer jou lande met 'n drone. Dis maklik! XAG drones is die voorlopers as dit kom by spuit tegnologie. Maak seker jy bespreek jou kaartjies vroegtydig om die drones in aksie te sien by die FS Pro Tour in Bethal. www.farmspace-tickets.co.za | www.fsprotour.co.za #fsprotour #XAG #NIKSouthAfrica #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2025
Hoe gaan die nuutste drone tegnologie vir jou boerdery waarde toevoeg? XAG saam met NIK South Africa het die 9de Januarie 2025 'n demodag in Ceres. As jy 'n druiwe boer is kan jy hierdie nie mis nie!! www.nik.co.za / https://www.xa.com/en #NIKSouthAfrica #XAG #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2025