Loading results…
Loading results…
Tagged #slippies
10 results
Hoekom wil jy einde van die maand sukkel met slippies en papiere? Op FarmSlip kan jy alles maklik kry en dadelik vir jou boekhouer stuur, voor hulle jou begin pla. www.farmslip.com #FarmSlip #AI #Slippies #Uitgawes #Program #Boer #BoereAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Kry FarmSlip by Nampo in die Agri Alert Saal! Neem deel aan hul kompetisie en jy staan die kans om R 3000 kontant te wen! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #Slips #Invoices #Nampo2026 #Nampo2026 #fARMsPACE #OnsPraatBoer
05 May 2026
Elke idee begin iewers, maar waar het FarmSlip begin? FarmSlip het begin omdat ons gefrustreerd raak met slippies en ons, ons admin wil makliker maak. Probeer FarmSlip vandag om te kyk hoe dit jou admin kan makliker maak! www.farmslip.com #FarmSlip #AI #Tegnologie #Boerdery #Finansies #Slippies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
Het FarmSlip dalk die verkeerde adres of winkel uit jou slippie getrek? Jy kan hom maklik en vinnig gou reg maak! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #AI #Tegnologie #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Feb 2026
Is jou slippie situasie besig om hand uit te ruk? Farmslip gaan by Ambermacs wees 5-6 Februarie in saal C, stalletjie 122 en het die oplossing vir jou? https://farmslip.com/ #Farmslip #Slippies #Ambermacs2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Feb 2026
Gaan jy die jaar 'n geskenk vir jouself kry? Kry 'n bakkie braai wanneer jy opteken vir die Full Monty pakket vir 'n jaar, en dan kan jy ook enige plek braai! www.farmslip.com #FarmSlip #AgriTech #AI #Technology #Slippies #BakkieBraai #Slippies #Uitgawes #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
Petrol slippies, saad aankope en al jou ander slippies kan nou veilig gestoor word op FarmSlip! Maak jou admin maklik voor jy op vakansie gaan! P.S. Onthou jy kry 'n bakkie braai indien jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #Uitgawes #Aankope #Petrol #Diesel #AgriTech #Technology #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2025
Dis tyd om dit te verander en FarmSlip te gebruik om al jou slippies veilig te hou voor hulle verdyn! Onthou jy kan 'n bakkie braai kry as jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar! www.farmslip.com #Slippies #FarmSlip #Uitgawes #TripLogbook #Finansies 3Reports #AgriTech #Technology #AI #BakkieBraai #Farmspace #Onspraatboer
21 Nov 2025
FarmSlip 2.0 is hier! Met 'n trip logbook en batebestuurder kan jou nou boek hou van waarheen en hoe vêr jy ry. Download FarmSlip vandag nog! www.farmslip.com #FarmSlip #Slippies #TripLogbook #Uitgawes #Diesel #Agritech #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
Het jy 'n stok ou trekker of implement? Bring dit na Laerskool Gerdau se boeredag op 28 Augustus! Kontak Mariè vir meer inligting op 082 576 0974 #FarmSlip #LaerskoolGerdau #Slippies #FarmSlip #OnsPraatBoer
18 Aug 2025