Loading results…
Loading results…
Tagged #stoperresies
4 results
CLAAS South Africa is ook by die Stroper Resies 2024. Hulle bring die Trion 720 en die Lexion 8700 om te kom wys wat hulle kan doen. admin@brettco.co.za | 084 429 5007 #Nampo2024 #Claas #StoperResies #Trion #Lexion #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Stroper Resies 2023 - John Deere 760 and 780. Ons gesels met Eric van John Deere oor die 760 en 780, hoe dors is hulle en hoe werk hulle? Asook hoekom hulle deelneem aan die Stroper Resies. #StoperResies #johndeere #JohnDeere760 #JohnDeere780 #farmspace #onspraatboer
01 Jun 2023
Stroper Resies 2023 - CLAAS Lexion 8700. Hy neem ongelukkig nie deel aan die resies nie, maar ons kyk steeds na wat hierdie stoper spesiaal maak. #StoperResies #CLAAS #CLAAS8700 #farmspace #onspraatboer
01 Jun 2023
Stroper Resies 2023 - CaseIH 6150. Ons praat met Skolla oor hoe hy sy kroon gaan verdedig in klas 6. #StoperResies #CaseIH #farmspace #onspraatboer
01 Jun 2023