Loading results…
Loading results…
Tagged #stroperresies
12 results
'n Tipwa met 'n auger! Dubbeldoel se moses. Wat doen DR Agri Equip Pty Ltd. nog? Ons gesels met Danie van DR Agri by die 2024 Stroper Resies om meer uit te vind. Kontak hulle by 082 687 0692 | ad@nwisp.co.za #StroperResies #DRAgriEquip #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jun 2024
Ons gesels met Johan van Lichtenburg Hydraulics by die 2024 Stroper Resies. Hulle het vir die klas 6 en klas 8 se wenners elkeen n 1L, Tc200 Nerta met n Nerta foamer oorhandig. Moontlik gemaak deur Engen SA. 066 281 9763 | lichtenburghydraulics@mwebbiz.co.za #LichtenburgHydrolics #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2024
Kyk uit vir JBH Agri se 16 ton tapkar by vanjaar se Stroper Resies by Grootpan - NAMPO 2024. www.jbhagri.co.za #Nampo2024 #JBHAgri #StroperResies #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Kyk uit vir New Holland Agriculture South Africa se CR6.80 en CR7.90 stropers by die Stroper Resies - NAMPO 2024. www.newholland.com/za admin@brettco.co.za | 084 429 5007 Lees meer oor die stropers hier: https://farmspace.co.za/articles/a-technical-insight-into-the-new-holland-cr6-80-combine-harvester/ #Nampo2024 #NewHolland #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Maak seker jy mis nie BPI se 21 ton tapkar by vanjaar se Stroper Resies nie - NAMPO 2024. www.bpim.co.za #Nampo2024 #BPI #StroperResies #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
AgriCad se T24 C tapkar gaan by vanjaar se Stroper Resies wees, 6 en 7 Junie 2024. - NAMPO 2024. Maak seker jy sit nie met FOMO nie. admin@brettco.co.za | 084 429 5007 #Nampo2024 #AgriCAD #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Maak seker jy mis nie @Rula Agri se tapkar, die Ferto 200, by vanjaar se Stroper Resies nie. - NAMPO 2024. www.rula-agri.co.za #Nampo2024 #RulaAgri #StroperResies #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Stroper Resies 2024. Case IH SA bring hulle 8250 en 'n 6150 Stropers om deel te neem. Sien julle daar! - NAMPO 2024 admin@brettco.co.za | 084 429 5007 #Nampo2024 #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Hierdie 36ton tapkar van Feeler Africa gaan by die Stroper Resies wees - NAMPO 2024. www.feelerafrica.co.za | Stroper Resies: admin@brettco.co.za #Nampo2024 #FeelerAfrica #Tapkar #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Aandag alle tapkarre! Dit is amper weer StroperResies - 2 Junie 2023. HIerdie jaar kyk ons ook wie se Auger die dikste is. Kontak Leandri 084 429 5007 #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2023
Andre tells us exactly how this competition works, what the rules are and what criteria there is that each harvester have to comply with. #dupontpioneer #farmboek #newholland8070 #johndeere5708 #challenger520c #case6140 #claastucano570 #claaslexion760 #grootpanstudiegroep #stroperresies Video made possible by Du Pont Pioneer South Africa.
16 Apr 2020
Harvester Race 2018 - Case 6140 #Case6140 #Klas6 #stroperresies DuPont Pioneer South Africa #dupontpioneer #farmboek Video made possible by Du Pont Pioneer South Africa.
16 Apr 2020