Loading results…
Loading results…
Tagged #valboeredag2022
14 results
Ons praat met Bronwyn van by die Val Boeredag 2022 oor CASE IH se reeks en wat hulle alles vir jou het. #CaseIH #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Aug 2022
Timo van der Vyver praat met ons by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS Lexion 7600 stroper waarvan Kempston Agri die enigste invoerders van CLAAS-masjinerie is. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2022
Lekker middelslag loader. Thinus van Revaro vertel ons meer oor die T-REX 918 op Val Boeredag 2022. www.revaro.co.za #Revaro #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2022
Ons gesels 'n bietjie by die Val Boeredag 2022 met Douglas en Franco oor Stara wat deur Kempston Agri versprei word en wat hulle alles doen. #Stara #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2022
Ons gesels met Timo van der Vyver van Kempston Agri by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS trekkers. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2022
Andre gesels Agro Masz by die Val Boeredag 2022 en wys 'n paar punte op hierdie masjiene uit. #AgroMasz #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
Marius van Agri Africa gesels oor die Great Plains en Legend produkte reeks wat hulle versprei - van tapkarre, skoffels en nog meer. Vir meer inligting besoek gerus www.agriafrika.co.za #AgriAfrica #GreatPlains #Legend #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
Ons praat met Erik van Orbach Agri oor hulle Metal-Fach 7m sleep masjien wat by die Val Boeredag 2022 op demonstrasie was. #OrbachAgri #Metal-Fach #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
Ons gesels met Werner van JWL Landbou en hoor wat hulle alles vir jou by VAL Boeredag 2022 gehad het. Hulle het die hele Massey Ferguson en Fendt reekse vir jou! #AGCO #JWL #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
Kyk hierdie interessante pakkies kunsmis van Yara! Ons vind by Arnold uit wat hulle alles vir jou het en watter van hulle produkte waar gaan werk. #Yara #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
12 Jul 2022
ProGas is een van jou goedkoopste stikstofbronne, luister hier om uit te vind hoekom jy dalk eerder gas moet insit. Besoek www.vsagri.co.za vir meer inligtng. #VSAgri #ValBoeredag2022 #ProGas #FarmSpace
11 Jul 2022
Ons het 'n draai gaan maak by Bjorn van Joined Specialised Farming en praat oor hoëspoeddisse en hulle ander produkte. Hy verduidelik meer oor hoe dit loop... #JSF #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022
Corlis Hartman van Eatzy het innovasie na die volgende vlak gevat! Van meel, reis, pasta, boontjies... alles direk van die fabriek af. En jy hoef geen onnodige onkostes aan te gaan nie. Kontak Corlis Hartman 0845145201 https://www.facebook.com/BluegrassAgriContractors/ #Eatzy #BluegrassAgriContractors #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022
Jaco Burger van Osprey vertel ons meer oor wat hulle doen, die vee hanteringstoerusting wat hulle het en ons kyk veral na hulle 'hokkies stelsel' (krale). Kontak Jaco Burger by 063 006 1000 vir meer inligting. #Osprey #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022