Loading results…
Loading results…
Tagged #vrystaatgenetieseiledefrancegroepproduksieveiling
1 result
Vanoggend is ons by die 6de produksieveiling van die Vrystaat Genetiese Ile de France Genootskap van SA by Frankfort Auction Centre. Ons gesels met Henning van Tonder van Henlin IDF Stoet. Hier is 30 stoet ramme, 40 stoet ooie en 120 kommersiële ooie. Die veiling begin 1100. Ons sien jou hier! httpsiledefrance.co.za #VrystaatGenetieseIledeFranceGroepProduksieveiling #IlledeFrance #KommersiëleOoie #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2026