Loading results…
Loading results…
Tagged #xagp100pro
4 results
Wil jy al jou bespuiting op 'n maklike, vinnige manier doen? Kelvin vertel ons meer oor hoe hy die XAG P100 PRO drone gebruik in sy boerdery. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100PRO #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Kom koop jou XAG P100 Pro teen 'n ongelooflike goeie prys op Nampo 2026. Hierdie is die 2.4 Hilux van drones. https://nik.co.za/ #NIK #XAGP100Pro #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Wat gaan NIK vir julle hê by Nampo 2026? Rovan vertel ons meer oor die XAG drones wat hulle by Nampo gaan demo so wel as die XAG R200 Rover. Maak seker jy maak n draai by hulle stand van die 12de tot die 15de Mei 2026. nik.co.za #NIK #XAGP100Pro #XAGP150MAX #XAGR200Rover #Nampo2026 #FarmSpace #OnspraatBoer
07 May 2026
Wat is die veranderinge op die XAG P150 MAX drone wat die P100 PRO nie het nie? Hugo vertel ons meer oor hoe hierdie drone waarde tot jou boerdery kan voeg. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #XAGP100PRO #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Mar 2026